Skip navigation

Ek dink nou terug aan een van my vriende, Jaco, wat ook so beroof is, venster gesmash. Net in sy geval het hulle gesteel om dat steel, steel is. Die rede daarvoor is …. al wat hulle gevat het was ‘n baadjie wat in die kar gele het en, omat hy nie ‘n cd speler in sy kar het nie maar ‘n tape deck, so paar van sy “mixed” tapes. Ons bespiegel dat die latte vir mekaar gese het : “siende dat ons nou in is en daar niks van waarde in die kar is nie, kom ons vat sommer maar net enige iets sodat dit ten minste vir ons worthwile is”. Ek lag elke keer as ek daaraan dink. Dit is wat my gemoedstoestand die laaste twee dae aan die gelukkiger kant gehou het ….. thnx Jay

2 Kommentaar

  1. ja, dit is erg. ons het ook so k@k een deur-gemaak met ons nuwe yaris, dit was so bad, dat ons na nege mnd’e die yaris verkoop het.
    die gedagte dat ‘n krim in ons motor was, was bad.
    ek moet se dat indien ek ooit so wetter in my motor vang, gaan ek die laaste bietjie lewe uit hom wurg, sorry, maar ek weet verseker ek sal my-self verloor en erg, baie erg dinge aan hom doen!!!!!!

    • platterfuss
    • Posted Oktober 12, 2007 at 7:41 nm
    • Permalink

    My ‘kraaim’ was toe die donners in my huis ingekom het… deur al die ‘security’! Was dit nie vir my hond nie, het ek seker nie nou hier gecomment nie! En die k@kste was… hulle het MY privaatheid betree…..


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.