Daar is 2 goed wat ek rerig sukkel om te doen: om oor niks (ditjies, datjies, koeitjies & kalfies) te praat nie ,en om na vervelende geselskap te moet sit en luister. Oh en dan feedback te moet gee, en doen ek dit nie in a timely fashion nie word daar sommer prontuit gesê ek ignore. Volle aandag moet gegee word en niks minder as volle aandag word aanvaar nie. Dis sulke tye wat ek net in my manlike grot mode wil ingaan, en net wil verdwyn sonder woord. Praat met my oor aktuele sake, boeke, musiek amper enige iets. But please, don’t bore me! Dis ongelukkig iets wat ek sukkel om weg te steek.
-
« Tuisblad
Bladsye
-
Kategorië
- Kategorië
-
Argiewe

3 Kommentaar
Ai, ai, ai, jy hèt ‘n dilemma! Die meeste mense wat ek ken bore my, gelukkig het ek die aan/af knoppie ook gekry. Ek het gelukkig genoeg goed om aan te dink of te beplan, ek wip net in my brein in en doen wat ek moet.
That bad huh?
Jinne ek haat ook boring geselskap met ‘n passie!! Manlike mode ha ha!!