Skip navigation

Ek het so maand terug besluit om heeltemal van my MS Windows instalasie ontslae te raak en slegs Linux te install. Tans Gebruik ek Kubuntu Hardy Heron (8.04) en ek’t net geen probleme nie. My PC val minder om restart selde en al my hardeware word support ekt nie een driver moes download nie. Die applications is ook van so aard dat ek glad nie MS Windows mis nie. Elke liewe program wat ek op MS Windows gebruik het, het ‘n equal op Linux en die pret van die storie is dat alles opensource is. Die hoeveelheid programme wat beskikbaar is, is net amazing (ek weet soms nie altyd lekker watter een die beter program is om te install nie) btw ek skryf tans die post op “Kblogger”. Ek’t ‘n vermoede my MS dae is verby en dat ek nou ‘n kanidood Linuxuser is. Long Live OpenSource!

Een Kommentaar

  1. My seuns neul nou al maande dat ek Linux moet installeer! Na jou inskrywing moet ek dit miskien tog ‘n toeslopie op my een rekenaar gee!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.